DictionaryForumContacts

 ystrek

link 9.01.2007 20:53 
Subject: Ungelooflik!
U het die wêreld se eerste Russies-Afrikaanse woordeboek geskaf!
Dis 'n onderneming wat nòg in Rusland, nòg in Suid-Afrika nooit voldoen was nie!
Bravo!

     Sjoe!

link 10.01.2007 16:36 
Dankie, ystrek
Die wbk is nog nie volledig nie; ons is nog aan die sukkel om hom te saamstel. :)

 ystrek

link 15.06.2007 23:27 
Ja, die liewe Suid-Afrika is ver, baie ver van my tuisland.
So wat?

«Gee my die vlakte, ruim en wyd,
Gee my die veld se oneindigheid,
En nooit ofte nimmer hoor jy my kla:
Gee my Suid-Afrika!»

 

You need to be logged in to post in the forum