DictionaryForumContacts

 Obiter Dictum

link 1.01.2007 14:06 
Subject: Onthaal jou gaste, Earl !


Onthaaljougaste,Earl !










Sterktemetjouverjaarsdag,Earl !

   Obiter Dictum

link 1.01.2007 14:17 
Принимай хозяйство, Эрл :)
Dit is ons ietwat laat verjaarsdag- en Kersfeesgeskenk vir jou, ou kêrel... Namens jou vriende:)
Jy is nou hier die baas :))
Sterkte aan jou, Earl! :)
PS: Андрей, самое сердечное Вам спасибо!
Праздник таки удался!:)

 龍龍 龍龍

link 1.01.2007 14:25 
Baie geluk met jou verjaarsdag, Ellie !
Geseende Kersfees en gelukkig Nuwe Jaar vir jou, ou kêrel !

Ellie, ek het vir jou ’n paar avatars van ons prente gekies. In jou inbus. Kies gerus!:)

 V

link 2.01.2007 17:41 
Шшоб я чё в этом понимал - но всем коллегам-юристам приветы и обнимоны!
А равно поздравления с новым сайтом :-))

 nephew

link 2.01.2007 19:41 
нашли-таки себе "другой глобус" :)

 Tollmuch

link 6.01.2007 13:45 
С днем рожденья, Эрл! :-) И с Новым годом! И с Рождествами! А картинки один я не вижу? :-)

 nephew

link 8.01.2007 14:25 
открою тайное знание: если сохранить на рабочий стол, можно посмотреть картинки и даже послушать песенки
:)

 'More

link 8.01.2007 20:50 
Проздравляю!
ЗЫ
Да, какие блестящие деушки ... ;)

 

link 12.01.2007 7:04 
Hemel!! :-)

Grote goedheid, maats, julle moet almal van lotjie getik wees, hoor! :-)
Ну вы, блин, даёте!! ©
Vlad... Daemon... Sjoe! Wie nog!?... Андрей!!

BAIE, BAIE... D-A-N-K-I-E ALMAL!!
Спасибо, СПАСИБО большое! :-)

O wêreld!! :-))

Daemon, ek hou liewer van hierdie bekertjie. Dankie weereens :-)
Waar op aarde het jy dìt gehaal?:-) Bakgat! :-)))

   Obiter Dictum

link 12.01.2007 7:48 
Носи на здоровье, seuntjie! :)

:) Не прошло и года... Я уж было думал, до отъезда так и не заглянешь...
Cо шрифтами- это ты неплохо придумал. :)

А скажи-ка, что тебе понадобилось в словаре? А может, кто, а? ;)

   Sjoe!

link 12.01.2007 9:21 
Terloops, Earl, weet jy wat? Wat of ons al drie die werk deel? Ek gaan hierdie kernwbk aanlyn te voleindig. Sal jy dog die regsterme doen? Ek het ’n lys van omtrent 13,500 trefwoorde (saam met hul Engelse ekwiwalente) ;) Ek kan dit reg nou aan jou stuur.>

 

link 12.01.2007 10:04 
D’accord, Genetjie, en baie dankie weer vir jou hulp. :-)
Stuur dog die regstermlys. Ek sal hom... bewerk :-) nadat ons ses weke van nou thuis toe teruggekom het.

   Sjoe!

link 12.01.2007 10:49 
Teruggekom? Wanneer en waarvandan?
NS: “Wat as ons”, natuurlik :)

 龍龍龍龍

link 12.01.2007 11:29 
Неделек так... через шесть. С ,,островов” :)
А ты тем временем... Продолжай в том же духе. К нашему приезду закончишь? Ну и ладненько! :) Ты, Жора, молоток! Мы на тебя надеемся, старик ;)

   Sjoe!

link 12.01.2007 11:48 
Сц..., Димон, порву!!!

 

link 12.01.2007 12:11 
止め。

 

link 24.12.2007 15:47 
Weereens, jong, gelukkige verjaarsdag!
En geseÕnde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan jou, seuntjie! :)
(((druk)))

 Sjoe! moderator

link 25.12.2007 8:34 
Haai Ellie!
'n Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou en jou familie!
Ek sal vanaand die tweede deel van die woordeboek aan die bestuurder stuur. :)
Dankie vir jou geduld, jong.:)

 Sjoe! moderator

link 25.12.2007 8:39 
Skots! En baie geluk met jou verjaarsdag! :)

 'More

link 25.12.2007 16:49 
ну я таких буков не знаю ... Эрл, с днем рождения тебя, bro. всех благ. храни тебя Господь.

 

link 26.12.2007 8:48 
Aita Ellie! Geseende Kersfees, veels geluk met jou verjaarsdag en, voorspoedige Nuwejaar!
Kom kuier enige tyd — ek sal gou weer jou hulp met die kwaswerk nodig hê, ou boeta ;)

 Sjoe! moderator

link 24.12.2009 17:17 
Weer gelukkinge verjaarsdag, Ellie, Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar vir jou, soos altyd nou, jong! :)

 nephew

link 25.12.2009 9:58 
+1
:)

 Sjoe! moderator

link 25.12.2010 2:46 
En weereens, Ellie - baie geluk met you verjaar, man. Ons gaan hier vier voluit! ;) Gaan bel julle vanaand. (((drukkies)))

 nephew

link 25.12.2010 8:48 

 

link 25.12.2010 15:14 
Baxtalo rodźendano -- baxtalo Krecuno, rom! :-)
Aanstaande jaar in Jerusalem! (by my).

 Sjoe! moderator

link 25.12.2011 9:32 
Weereens, Ellie, geluk met jou verjaar, geseënde Kersfees en voorspoed in die Nuwe Jaar aan jou, jong! (((drukkies)))

 nephew

link 25.12.2011 10:29 
what a birthday!!

 

link 25.12.2011 21:23 
Chiming in, Earl. С днём рождения, старина. Всего тебе самого-самого...

Так вы до меня в это Рождество и не доехали... На следующее жду непременно!

 Sjoe! moderator

link 24.12.2012 23:08 
Weereens boet - geluk, gesondheid, geweld aan jou. :-)
Sterkte man. Ons is altyd naby.

 

link 25.12.2012 19:54 
I am also near, man. A click away :)
So... you have decided, havent' you?
Welcome to your new home, Ellie! :)

 

You need to be logged in to post in the forum