СловариФорумКупитьСкачатьКонтакты

 

не уведомлять | ссылка 26.04.2007 12:18 
Тема сообщения: Flaters! :-)

Aangesien dit ere-Vrydag is, waag ek ’n paar eksamenflaters wat ek vandag ontvang het.

Uit Olga Maartens (Mariental) se klaskamer het die volgende antwoorde
onlangs gekom n.a.v. ’n begripstoets oor die termometer:

“Jy kyk na die kook en dan sien jy die hutte.”

“Die dokter druk die termometer in jou liggaamsholte in en dan sien hy wat jy makeer.”

Snaakse vergelykings:

Sy gedagtes het in sy kop rondgetuimel en verwantskappe gesmee en gebreek soos onderbroeke in ’n tuimeldroÕr.

Die bootjie het saggies oor die dam gedryf presies soos ’n rolbal nie sou
nie.

Hy was so lank soos ’n twee meter lange boom.

Hy het diep uit sy keel gelag - soos daardie geluid wat ’n hond maak net voor hy opgooi.

Haar woordeskat was so sleg soos, wel, wat ook al.

Dit was ’n werkersklas-tradisie, soos pa’s wat hul kinders met elektriese bore rondjaag.

Sy het nader aan hom gegroei - asof sy bakterieÕ was en hy Britse beesvleis teen kamertemperatuur.

Die son het uit die see opgerys soos ’n gloeilamp uit ’n bad water.

Hy is so maer soos ’n vark op ’n grondhervormingsplaas.

Ek het so minderwaardig gevoel soos ’n Zim-dollar.

    Sjoe!

ссылка 29.04.2007 14:09 

Duidelik!
Ellie, wat van nuwe vanner Merwe grappies? :)

 

ссылка 4.05.2007 22:21 
Genetjie, wat as jy hul self saamstel?
Fluks by die bak is lui by die vak, né? :-)

 龍龍龍龍

ссылка 5.05.2007 10:12 
Объявление: Bозьмем на работу негра. Не рабство.

 

Войдите на сайт, чтобы участвовать в форуме